_____                                  
   
   
   
   
 
 
 
Kragbron se krag
 
   
   
    Visie & Missie  
   
   
   
   
   
   
     
 

   Terug | Tuisblad >>

   VISIE & MISSIE
 
 
 
Radio Kragbron is 'n Afrikaanse
gemeenskapsradiostasie gebasseer in Witbank.
Seinsterkte: 10Kw op 93.1 FM Stereo

  • Om 'n mededingende gemeenskapsradiostasie in Mpumalanga
        van hoogstaande gehalte te bedryf binne die geografiese
        uitsaaigebied van Radio Kragbron.


  • Programinhoud gerig sal wees op Opvoeding, ter bevordering van
        die Afrikaanse taal & Kultuur, Godsdiens, Letterkunde,
        Inligtingsprogramme asook om gesonde vermaak te verskaf.


  • Om sover as wat dit moontlik is, aan die wense en behoeftes
        van sy luisteraars of gemeenskap te voldoen.


  • Om volle deelname en gemeenskapsbetrokkenheid te bewerkstellig.


  • Om die lewensvatbaarheid van sodanige radiostasie te verseker.


  • Om konstruktief tot gemeenskaps-opheffingprojekte by te dra.


  • Om binne die voorgeskrewe riglyne van die onderskeie voorskrifte
        en wetgewing soos deur die Onafhanklike Uitsaai Owerheid van
        Suid Afrika te handel.

  •  
     
       
     
      © Kopiereg 2008, Radio Kragbron. All regte is voorbehou. Ontwerp & Instandhouding: Blue House Design