_____                                  
   
   
   
   
 
 
 
Kragbron se Interaksie
 
   
    Podcast 
   
   
   
   
     
 

   Terug | Tuisblad >>

   RADIO KRAGBRON PODCASTS
 
 
   
 
 

HOE WERK "PODCASTS"

Om die podcast te luister kliek op die podcast prentjie langs die betrokke podcast
wat u wil luister.

En om die podcast aftelaai regs kliek op dieselfde prentjie en
dan "save target as"
om die podcast op u rekenaar te stoor.



WAT IS "PODCASTS"

Podcast word die beste beskryf as "radio on demand". U as die luisteraar (podcatcher) kan die podcast aflaai vir die terug speel op draagbare-media-spelers (soos 'n "iPod") en rekenaars.

So indien u uitsending
of 'n program nie kon luister nie, kan u dit aflaai en weer luister.

Die term "podcast" kan verwys na die reeks leêrs of die metode waarop dit versprei word. Die metode kan ook "podcasting" genoem word en die verspreider word soms die "podcaster" genoem.


 
 
 
  © Kopiereg 2008, Radio Kragbron. All regte is voorbehou. Ontwerp & Instandhouding: Blue House Design