_____                                  
   
   
   
   
 
 
 
Kragbron se diens
 
   
   
   
   
    Opleidingsakademie  
   
     
 

   Terug | Tuisblad >>

   DIE AKADEMIE SE PERSONEEL
 
 
 
Johann
Britz


E-pos
Johann
  Admin Assistent:
Opleidings-
Akademie

René
JV Rensburg


E-pos
René
 
 

Die Akademie staan onder leiding van Johann Britz wat, benewens 12 jaar ondervinding as joernalis en 2 jaar as skakelbeampte, ook reeds byna 30 jaar ervaring as radio-en televisie-aanbieder agter die rug het. Johann was ook ‘n dosent by ‘n spraakopleidingsakademie in Johannesburg en dosent in Engelse taalvaardigheid in São Paulo, Brasilië.

Hy word bygestaan deur René Janse van Rensburg wat verantwoordelik is vir die Akademie se administrasie, Bemarking, werwing en inskrywings.

 
     
   
 
  © Kopiereg 2008, Radio Kragbron. All regte is voorbehou. Ontwerp & Instandhouding: Blue House Design