_____                                  
   
   
   
   
 
 
 
Kragbron se diens
 
   
   
   
   
    Opleidingsakademie  
   
     
 

   Terug | Tuisblad >>

   DIE KURSUSSE
 
 
 

Die Akademie se kursusse word deur die Onafhanklike Uitsaaiowerheid van Suid-Afrika (OKOSA) onderskryf en die Akademie is ook by die Noordwes Universiteit in Potchefstroom geakrediteer, wat beteken dat nagraadse studente wat die 5-dag kursus in Internskap vir Voornemende Omroepers, Aanbiedingsassistente en Radio Joernaliste voltooi erkenning kry daarvoor.

Die Akademie bied ook ‘n Inleidende Kursus oor 3 dae aan wat uit 8 modules bestaan.


SILABUSSE



INLEIDENDE KURSUS

  • Radio se rol in die gemeenskap
  • Die rol van Gemeenskapsradio
  • Ateljee-etiket
  • Stemontwikkeling
  • Spraakontwikkeling
  • Onderhoudvoering
  • Musiekaanwending
  • Taal as instrument


  • INTERNSKAP

  • Inleidende kursus asook
  • Programmering en Skedulering
  • Bemarking en Promosie
  • Tegnies
  • Menslike Hulpbronne
  •  
         
       
     
      © Kopiereg 2008, Radio Kragbron. All regte is voorbehou. Ontwerp & Instandhouding: Blue House Design