| |
Die plaaslike nuus op Radio Kragbron 93.1 FM Stereo word weeksdae van Maandae tot Vrydae saamgestel deur die radiostasie se
in-huis nuusredaksie onder leiding van redakteur Hester Arlow.
Die bulletins word drie maal per dag uitgesaai met ‘n kontreinuus bulletin om 14:00, hoofnuusbulletin om17:00 en ‘n
nuusopsomming van die dag se belangrikste gebeure om 22:00.
Plaaslike nuus kwalifiseer as enige nuuswaardige gebeurtenis wat die luisteraars van Radio Kragbron affekteer. Die nuusredaksie werk in die lig hiervan baie nou saam met die Suid-Afrikaanse polisiediens asook verskeie provinsiale en plaaslike regerings
departemente, nie-winsgewende organisasies, provinsiale en privaat ambulansdienste, provinsiale noodhulp dienste, maatskappye,
media instansies en natuurlik die luisteraars van Radio Kragbron.
Die Radio Kragbron nuus span is:
Nuusredakteur: Hester Arlow,
Senior verslaggewer: Marcia Keen en
Junior verslaggewer: Heinrich Grootboom.
U kan van ons Plaaslike Nuus Opnames hier aflaai
|
|
| |
|
|
|