_____                                  
   
   
   
   
 
 
 
Kragbron se diens
 
   
   
   
    Nuus  
   
   
     
 

   Terug | Tuisblad >>

   NASIONALE NUUS
 
 
  Radio Kragbron bied aan sy luisteraars 11 nasionale nuusbulletins per dag om 06:00, 07:00, 08:00, 11:00, 12:00, 13:00, 15:00, 16:00, 18:00, 20:00 en 23:00 op weeksdae en om 07:00, 09:00, 11:00 en 13:00 op Saterdae en Sondae.

Nasionale Nuus op Radio Kragbron dek verskeie noemenswaardige, provinsiale, nasionale en internasionale gebeurtenis se asook die jongste markaanwysers wat deur die loop van die dag opgedateer word. Hierdie nuusbulletins word vir Radio Kragbron saamgestel deur die nuusagentskap Penorent Nuus.
 
     
   
 
  © Kopiereg 2008, Radio Kragbron. All regte is voorbehou. Ontwerp & Instandhouding: Blue House Design