_____                                  
   
   
   
   
 
 
 
Kragbron se Interaksie
 
   
   
   
   
   
    Luister Aanlyn 
     
 

   Terug | Tuisblad >>

   LUISTER AANLYN
LUISTER
AANLYN
HIER!!
 
  U kan nou luister na 93.1 (Radio Kragbron) deur middel van die internet, maak nie saak waar u is in die wêreld!

Radio Kragbron word uitgesaai met behulp van Windows Media Technologies.

All wat u nodig het om te luister is Windows Media Player 7.1 of later wat nou beskikbaar is vir 'n verskeidenheid platforms.

As u reeds reg is om te luister, KLIEK HIER!!

As die bo staande program nog nie op u rekenaar gelaai is nie, kant u die nuutste weergawe aflaai, kliek net op die relatiewe skakel:
 
 
  Aflaai vir:
Windows Media Player 11 vir Win XP
Windows Media Player 7.1 vir Win95/NT4
(requires VCM codec updates)
 
  Aflaai vir:
Windows Media Player 7.1 vir Apple Mac
 
  Instruksies vir Linux gebruikers:
Instruksies vir WMA stroom
(slegs vir ervare gebruikers!)
 
  HELP MY!! EK KAN NOGSTEEDS NIKS HOOR NIE!!

ALGEMENE PROBLEME:

As u sukkel om te konnekteer
Maak seker u het die korrekte weergawe van Windows Media Player geinstalleer op u sisteem.
(U benodig Windows Media Player 7.1 of hoër op u sisteem).

Geen koneksie
U verbinding met die internet mag dalk foutief of nie stabiel wees nie - of die naaste netwerk afleweringspunt is af of baie besig. Gaan u verbinding na – wag ‘n rukkie en probeer weer. As u van ‘n kantoor of maatskappy af probeer inskakel, vra u network administrateurs of hulle klankstrome oor die internet toelaat.

Klank bly opbreek / of stop heeltemal
Kongestie op die internet....of kongestie op u lyn? Die laaste geval is gewoonlik die probleem. Wag 'n rukkie en probeer weer.

Het u nogsteeds ‘n probleem?
Klik hier om ons te kontak.
 
   
 
  © Kopiereg 2008, Radio Kragbron. All regte is voorbehou. Ontwerp & Instandhouding: Blue House Design