Radio Kragbron is weereens die mediaborg vir die Reach for a Dream wedloop.
Hierdie is die enigste 100-myler, 24-uur en 12-uur wedloop in Mpumalanga.
Die geld wat ingesamel word sal geskenk word aan die Reach for a Dream
organisasie en ook Elkana Opvoedkundige Sentrum vir kinders.
Kry jou inskrywingsvorm
hier en faks dit saam met jou
Bewys van betaling aan 086 657 6949. Die vorm kan ook gepos word na
Coaldust Road Runners, Posbus 13026, Leraatsfontein 1038.
RADIO KRAGBRON - AANBIEDINGS
DEMOGRAFIE
Radio Kragbron nou op 10kW. Sien hoe ver ons uitsaai.
meer
FEESTE
Die grootste Afrikaanse musiekfees in u gebied.
meer
PODCAST
U kan nuus, gaste ens. wat u gemis het hier aflaai.
meer
KOMPETISIES
Eksklusiewe web kompetisies, Album van die week ens.
meer
DAGBOEK
Weet u wat gebeur die week in u omgewing? meer
TARIEWE
Kliek hier om jou advertensie op die radio te hoor.
meer